Skip to content

Boek Verkope

DeWet Bisschoff

  • Tuis
  • Boeke
  • Kontak Ons
  • Winkel
  • Mandjie
  • Betaal

Kuber Moorde

By DeWet Bisschoff

Is daar 'n toename in kuberaanvalle? Hoekom word kragsentrales gesaboteer? Is die plaasaanvalle hiermee verbind? Wat doen die Russe spioene agter die skerms? Kan Mac die gevaarlike raaisels oplos? 

Kuber Verraad

By DeWet Bisschoff

Hoe bedreig fopnuus die verkiesing? Watter doelwit het die vyandige vloot langs Kaapstad? Hoekom word ‘n verregse Boeremag weer bewapen? Wie beheer die dwelmhandel op die Kaapse Vlakte?

BESTEL NOU
Spanningsverhale

KUBERVERRAAD by Oude Leeskamer

Wat ‘n voorreg by hierdie pragtige plek in Stellenbosch.

Spanningsverhale

Ken Forrester – ‘n Spesiale Aand

KUBERVERRAAD saam met ander skrywers.

Spanningsverhale

KUBERVERRAAD BOEK TOER

2026 Boek Bekendstelling: Exclusive Books Tygervalley, Malmesbury Biblioteek, Melkbos LeesFees, … die lys groei net!

Feeste

Optrede by Aardklop’25 saam met Gert Coetzee

Posts pagination

1 2 3

Die Skrywer

DeWet Bisschoff is 'n Afrikaanse skrywer van Kaapstad en Nieuwoudtville. Hy is in Pretoria gebore en het grootgeword op 'n plaas naby Steynsburg in die Oos Kaap. Hier ontmoet hy op 14-jarige ouderdom die liefde van sy lewe - sy vrou Miranda - aan wie hy vandag nog vasklou. Nadat hy 'n graad in rekenaarwetenskap en later 'n MBA verwerf het, werk hy as 'n bestuurskonsultant by 'n globale konsultasie maatskappy waar hy lid is van die senior bestuurspan. Hy is passievol oor sy gesin, kyk baie sport, lees onophoudelik, drink te veel rooiwyn en verdra enige hardekwas kat. As ywerige voelkyker, biltongjagter, visserman, fotograaf en sterrekyker spandeer hy soveel tyd in die natuur as moontlik.

  • Tuis
  • Boeke
  • Kontak Ons
  • Winkel
  • Mandjie
  • Betaal

Copyright DeWet Bisschoff 2026. All rights reserved.

Add Book Gallery To WordPress Website
Product successfully added to the cart!